Enough is enough!
Rob Hersov EXPOSES South African Private Sector. We spoke to Rob Hersov, the outspoken, charismatic, and infamous businessman and private investor.
---- Guest Links -----
https://www.investafrica.com/personel/rob-hersov-chairman-invest-africa
https://www.crunchbase.com/person/robert-hersov
Solly Moeng
23 Augustus 2022 11:38:11
Moontlik gemaak deur
NOU gaan die ANC vuil baklei
Wat kan ons 2022 verwag van 'n ANC wat minder as 50% steun van die kiesers kry? Dis die vraag wat ek aan prof. André Duvenhage stel. Die antwoord is allermins gerusstellend. Maar wees nie bevrees nie, Nuuspod sal die vraag ook aan ander politieke ontleders stel in die volgende week of twee, sodat ons 'n breër prentjie kan kry van wat vir ons in 2022 wag.
Izak du Plessis
23 Augustus 2022 11:37:30
Moontlik gemaak deur
Ivermektien, inentings en Delta
Ivermektien en inentings bly 'n vuurwarm debat. Nuuspod praat met dr. Adi-Mari Schoeman hieroor. Daar is tans 'n boodskap wat die ronde doen dat Ivermektien lewerskade tot gevolg het. Dr. Schoeman sê dis bog. Sy laat haar ook uit oor vraagtekens tov inentings en ons praat oor die effek van die Delta variant. Wees versigtig, sê Schoeman, moenie dink jy is gesond na twee weke nie
Izak du Plessis
23 Augustus 2022 11:38:24
Moontlik gemaak deur
Man sê hy is verlam na Pfizer inenting
'n Man van Mbombela in Mpumalanga is al ‘n maand lank verlam, vermoedelik weens sy eerste Pfizer-inenting. In hierdie roerende video-onderhoud vertel Milligan wat sy prognose tans is en hoe sy herstelproses vorder. Volgens hom het die meeste dokters aangedui dat die probleem waarskynlik ontstaan het weens die inenting, maar reguit gesê dat hulle nie kans sien vir so ‘n diagnose nie.
Izak du Plessis
23 Augustus 2022 11:38:01