
Mishandelde luislang word vrygelaat na behandeling


Dr. Nada de Villiers, veearts van Louis Trichardt, het vandeesweek 'n luislang van 40kg vrygelaat nadat sy 'n stuk bloudraad uit sy mond moes verwyder en die slang behandel het. Hier is die video's van die slang se vrylating.
Izak du Plessis


30 Augustus 2022 16:44:45
Moontlik gemaak deur

Die ondraaglike las van misdaad onder die ANC


Tot hoeke mate dra die ANC se onvermoë om te regeer by tot die misdaadsituasie in SA, vra ek vir Theo Venter.
Hierdie bydrae is moontlik gemaak deur Citybug Shuttle Services. Besoek gerus hulle webwerf by https://citybug.co.za/
Izak du Plessis


27 Augustus 2022 07:10:03
Moontlik gemaak deur

Natuurlik moet jy bang wees vir die nuwe betredingswet!


Nuuspod gesels met Willie Spies van Hurter Spies Prokureurs oor die nuwe konsepwet oor onwettige betreding op jou eiendom. Hoewel die wet daarop uit is om grondeienaars te beskerm, is daar te veel vaaghede wat die wet oopstel vir growwe misbruik in die verkeerde hande, en daarvoor moet ons baie bang wees, sê Willie.
Izak du Plessis


5 September 2022 10:15:55
Moontlik gemaak deur

"Kill the Boer" is nie haatspraak, sê hof


Die gelykheidshof in Johannesburg het beslis dat die frase "Kill the Boer" nie as haatspraak gekenmerk kan word nie, aangesien daar nie genoeg getuienis daarvoor is nie. Nuuspod praat met Ernst Roets van Afriforum hieroor.
Izak du Plessis


27 Augustus 2022 06:02:46
Moontlik gemaak deur

Ons is moeg vir die DA in Tshwane, sê ontevrede groep


Corrie Snyman van die NWM vertel aan Nuuspod hoe hulle sukkel om watersuiweringsaanlegte in Pretoria te laat herstel onder die koalisiemetro in Tshwane. Die groep het 'n ope brief aan die DA hieroor geskryf. Nuuspod sal kommentaar van die DA en koalisivennote bywerk.
Izak du Plessis


30 Augustus 2022 16:44:41
Moontlik gemaak deur
