top of page
Bemark.png

Slaag lag-lag met Studiemeester

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png

Nou dat die skole weer begin het, dink mens weer aan maniere om jou kind te help presteer. Nuuspod gesels met Leonie Marques van Studiemeester oor hoe om leerwerk maklik te maak vir jou kind, en lag-lag te slaag.

Besoek Studiemeester se webwerf by https://studiemeester.co.za of kontak hulle op 011 826 4314.

Epos adres: stacy@studiemeesterhulp.co.za

Izak du Plessis

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png

28 Julie 2022 20:16:05

Moontlik gemaak deur

Image-empty-state_edited.png
bottom of page