'n Hart vir Billy
Billy Macleod was 'n vermaarde sportman, wat al aan tien Ystermanne en die Cape Epic deelgeneem het, en selfs 'n Comrades marathon agter die blad het. Vandag is hy in die stryd van sy lewe gewikkel nadat hy hartskade opgedoen het, en nou wag hy vir 'n nuwe hart.
Teresa Coetzee het met hom gesels
Moontlik gemaak deur Elite Welding and Safety Solutions, asook Pipe Supply.
Jy kan Elite se webwerf besoek by https://elitewss.co.za, of hulle kontak by 011 692 2827
Jy kan Pipe Supply se webwerf besoek by https://pipesupply.biz, of hulle kontak by 011 693 4840
Teresa Coetzee
7 September 2022 17:07:31
Heading 1
Fietse verander lewens
Teresa gesels met Anthony Fitzhenry, die stigter van Qhubekan 'n organisasie wat hom daarop toespits om fietse aan agtergeblewe gemeenskappe te verskaf.
Hierdie gesprek is in Engels.
Kyk na Qhubeka se webwerf by https://qhubeka.org/
Teresa Coetzee
23 Augustus 2022 08:34:58
Heading 1
Daar ís lewe na kanker
Teresa gesels met die Bonny Swanepoel, 'n bekende fietrsyer wat 'n suksesvolle stryd teen kanker gevoer het.
Instagram: https://www.instagram.com/bonnyfitnesssa/
Facebook: https://www.facebook.com/bonny.swanepoel
Teresa Coetzee
21 Julie 2022 16:13:17
Heading 1
Ballet vir almal - die nuwe ballet!
Die Mzanzi ballet vertoning, The Abba Show, A Cinderella Story by die Pieter Toerien Teater by Montecasino gaan wye gehore trek en die vertoning is nie verniet binne dae reeds uitverkoop nie. Teresa Coetzee gesels met Dirk Badenhorst oor die rigting waarin ballet deesdae inslaan.
Teresa Coetzee
3 Julie 2022 17:06:12
Heading 1
Ek weet wanneer jy jok!
Teresa Coetzee gesels met Lizette Volkwyn wat een van net twee menslike leuenverklikkers in Suid-Afrika is.
Besoek haar webtuiste by www.lizettevolkwyn.com
HIerdie episode is moontlik gemaak deur Hammond Pole Attorneys. Besoek hulle webtuiste by https://www.hammondpole.co.za/
Teresa Coetzee
1 September 2022 17:37:52
Heading 1
Mimi Coertse word 90!
eresa het Mimi Coertse se 90e verjaarsdagviering by die Uniegeboue bygewoon. Sy het met Coert Grobbelaar, 'n jarelange vriend van Mimi en die organiseerder van die geleentheid, gesels en 'n paar lekker staaltjies van hierdie formidabele vrou gehoor.
Teresa Coetzee
3 Julie 2022 13:10:34