top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Stroomop - 12 April 2022

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

11 April 2022

Nuuspod se daaglikse aanlyn program vir nuus en aktualiteit in Afrikaans met die komplimente van Hurter Spies Prokureurs

Besoek https://www.hurterspies.co.za

In vandag se program
1. Jong kinders vermink en slaan 15 lammers dood by 'n boer op Klawer. Stroomop praat met Renier Rossouw oor sy skade.
2. Lungile Gumede se verkiesing as ANC-streeksvoorsitter tsv korrupsieklagte teen haar is 'n groot oorwinning vir die RET faksie in die ANC
3. Gayton McKenzie word verkies tot burgemeester van die Sentraal Karoo
4. Johan Burger en Ian Cameron verduidelik wat vigilantisme is
5. En Mzwanele Manyi verduidelik hoekom Jacob Zuma nie gister in die hof was nie.

Fines4U.png
bottom of page