top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Rus in vrede, Mike

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

24 Mei 2022

Ek ken Mike Schussler al van 2012 af toe ek vir die eerste keer by Monitor en Spektrum onderhoude met hom gedoen het. Ons het oor die jare goed bevriend geraak en 'n slag of wat saam gekuier. Ek het hom leer ken as 'n kundige mens wie se geselskap ek enorm baie geniet het. Sy laaste onderhoud met Nuuspod op 25 Januarie het een van ons gewildste bydraes geword. Nuuspod plaas die onderhoud as 'n huldeblyk aan 'n grootse mens vir wie ek die grootste respek gehad het. Groetnis, Mike. Ons gaan jou mis.

Fines4U.png

HOE OM NUUSPOD TE KONTAK

Phone Icon.gif

082 838 5204

Nuwe logo.png
Whatsapp Icon.gif

082 838 5204

  • YouTube
  • Facebook
  • Instagram
  • Twitter
  • Spotify

© 2022 Nuuspod (Edms) Bpk

bottom of page