top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Meer as genoeg

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Teresa Coetzee

28 Julie 2021

In die nuutste aflewering van die Talon Tools reeks gesprekke met inspirerende mense, gesels Teresa met die bekende sanger oor sy langverwagte nuwe album, "Meer as genoeg", wat op 30 Julie vrygestel word. Na sy eie stryd met COVID-19 en die musiekindustrie wat hard getref is, het hy 'n nuwe uitkyk op die lewe gekry. Hierdie album gaan juis daaroor - die klein dingetjies wat meer werd is as al die goud in die wêreld.

Fines4U.png
bottom of page