top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Kan die nuwe Bokspan die Aussies stuit?

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
MW Welman

1 September 2022

Na die onverwagse loesing wat die Bokke laasweek teen die Wallabies gekry het, het Jacques Nienaber nie minder as 8 veranderings aangebring nie. Dit kan goed werk of baie ontwrigtend wees.

Ons gesels met die rugbyjoernalis, Brenden Nel, om sy opinie oor die span te hoor,en ook hoe dinge nou eintlik in die Bok kamp werk.

Jy kan Brenden se Youtube kanaal besoek by https://www.youtube.com/c/BrendenNel

Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions.

Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za

Fines4U.png
bottom of page