top of page

ONS ADVERTEERDERS: KONTAK VIR IZAK OM OP NUUSPOD TE ADVERTEER

Nuuspod is 'n gratis nuuskanaal en is afhanklik van adverteerders en ondersteuners om voort te kan gaan om Afrikaanse stories agter die nuus aan jou te kan bring. Aan ons bestaande adverteerders en ondersteuners - hartlike dank. Sonder julle sou Nuuspod nie kon voortbestaan nie. Kliek op die logos hierbo, besoek ons adverteerders se webwerwe en ondersteun hulle asseblief.

Indien jy sou belangstel om jou besigheid op Nuuspod te adverteer of om 'n skenking te maak, kliek op die toepaslike knoppie hieronder, vul die vormpie in en ons kontak jou so as moontlik. Ons sien uit daarna om te hoor van jou! 

bottom of page