Dankie !

Word 'n Nuuspod intekenaar

Nuuspod is een van Suid-Afrika se voorste nuusblaaie, en plaas gereeld video onderhoude op Youtube. Die onderhoude word ook in podcast formaat beskikbaar gestel, en gereeld met in-diepte artikels opgevolg.

 

Nuuspod voer onderhoude met beide bekende en onbekende figure  in die politiek, sakewêreld en ander sfere van die samelewing.

 

Nuuspod vertel jou wat agter die nuus aangaan, en wat dit vir Suid-Afrika beteken.


Teken vandag nog gratis in om ons maandelikse nuusbrief per e-pos te ontvang, Jy word ook per e-pos in kennis gestel van nuwe onderhoude, kompetisies of enige nuwe verwikkelinge. 

Onthou om ook op ons Youtube kanaal in teken.,