top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Welkom by NUUSPOD

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png

1 Desember 2022

Nuuspod is ‘n onafhanklike aanlyn kanaal vir nuus en aktualiteit - die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus. Agter elke nuusberig is daar ‘n mens, ‘n dieper storie, ‘n ander waarheid. Daarom is geen stem vir Nuuspod te konserwatief of liberaal nie, te regs of links, te mooi of lelik nie. As jy ‘n storie het, sal Nuuspod dit vertel, sonder enige agenda. Met Izak du Plessis, Alta Strauss en Teresa Coetzee

Fines4U.png
bottom of page