top of page
Wat jy moet weet oor trusts
Izak du Plessis
13 Augustus 2021
Izak gesels met Corné Welman oor trusts. Sy verduidelik watter soort trusts jy kry, wie trusts kan gebruik en wanneer jy 'n trust nodig sal hê. Sy vertel ook hoe trusts bestuur word en hoe begunstigdes kan kry wat hulle toekom en teen misbruik beskerm kan word.
bottom of page