Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Waar in die wêreld is David Mabuza?

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

4 Augustus 2021

Izak praat met die parlementêre verslaggewer Jan-Jan Joubert oor waar David Mabuza deesdae is na hy Rusland toe is vir medies behandeling. Siende dat dinge beter gaan met Eskom, grondverdeling en inentings, wonder ons of ons nie dalk beter af is daartoe sonder hom nie...

Fines4U.png