Tronk toe met jou, Mike!

Izak du Plessis
9 November 2021
In die tweede deel van ons reeks oor 'n klasaksie teen die private ondersoeker Mike Bolhuis, vertel Alvin van Vuuren hoe hy geld verloor het na hy Bolhuis gevra het om 'n saak te ondersoek. Van Vuuren en andere het besluit om ook nou kriminele klagte teen Bolhuis te lê.