top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Stroomop - 7 April 2022

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

6 April 2022

In vandag se Stroomop:
1. Ek praat met André Duvenhage oor die risiko van meer geweld in die lig van faksieverdeling in die ANC
2. Na 'n uitmergelende droogte moet boere hul ook staal vir sprinkaanplae en 'n uitbreking van bek-en-klou-seer. Ek praat met Neels de Villiers van die Rooivleisprodusenteorganisasie en Willie Aucamp van die DA lewer 'n pleidooi aan die regering om in te gryp.
3. Yevgeny Lewandowski vertel van sy vlugtog vanuit Ukraine na België
4. Teresa Coetzee vertel meer van die lot van fietsryers wat toenemend aangeval word
5. Cilliers Brink van die DA waarsku oor nuwe regulasies na die opheffing van die ramptoestand

Fines4U.png
bottom of page