Stroomop - 5 April 2022


Izak du Plessis
4 April 2022
In vandag se Stroomop, gesels ons met:
1. Marika Fleischman, ma van Johanco, wat drie jaar gelede by Putfonteinweg vermoor is, asook met Johanna Kuhn, ma van Jess, Johanco se vriendin wat ook vermoor is.
2. George Michalakis van die DA oor die toestand van die Vrystaat se paaie.
3. Marcelle Maritz van die Vryheidsfront Plus oor die toestand van die Bosveld se paaie
4. Jaco Kleynhans oor die foto's en videomateriaal van 'n menseslagting in Ukraine.
5. Steve Hofmeyr praat oor die jongste herrie om sy kop
6. En Vladimir Putin haal die leiers van die Weste uit