top of page
Stroomop - 13 April 2022


Izak du Plessis
13 April 2022
Nuuspod se daaglikse aanlyn program vir nuus en aktualiteit in Afrikaans met die komplimente van Nexa Web Design
Besoek https://www.nexawebdesign.co.za/
In vandag se program
1. Ek praat met Jack Bloom van die DA oor die verval in Gautengse hospitale
2. Ons kyk na die omvang van die vloedskade in KZN
3. Eskom verduidelik hoekom daar weer beurtkrag is.
4. Die politieke ontleder Oscar van Heerden waarsku dat die RET faksie in die ANC nog nie klaar baklei is nie. Hier kom nog 'n groot storm.
bottom of page