top of page
Sterre tussen skape
Harry Olivier
21 Januarie 2022
Die nuwe ruimteresies is in volle gang. Die slag kan almal dit op die internet volg. Maar in 1969 was dit nie so maklik nie. In 'n klein plattelandse dorpie in Australië, staan 'n reuse-satelietskottel wat gesorg het dat mense die eerste maanlanding kon beleef. Delmar Terblanche berig uit Australië
bottom of page