So help die boere van Williston mekaar
Alta Strauss
De Witt Hodgson van Williston vertel hoe die boere van die distrik eienaarskap geneem het oor die verspreiding van hul produk. Dit help boere wat sukkel om staande te bly en dra by tot die ekonomie van die dorp