top of page
Skryf jou eie lewensboek
Izak du Plessis
21 Augustus 2021
Almal sê altyd dat mens hulle lewensverhaal moet hoor. Lean Badenhorst het saam met sy pa www.writeyourownlifebook.com ontwikkel. Dis 'n webwerf wat jou help om jou eie lewensstorie te kan skryf. Meer as 8000 vrae is ontwikkel om jou te help, en die eindresultaat is die storie van jou lewe. Ons vind bietjie meer uit oor hierdie unieke konsep
bottom of page