top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Sal die ANC vreedsaam mag oorgee?

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

21 Julie 2022

Die DA-burgemeester van Umngeni moet, volgens 'n berig op Biznews, elke aand op 'n ander plek slaap om sy veiligheid te verseker weens dreigemente vanuit die ANC.
Chris Pappas het as burgemeester na die November munisipale verkiesing oorgeneem in die voormalige ANC-munisipaliteit. Dit lyk of die ANC heftig gekant is teen die verbeteringe wat Pappas en sy raad besig is om aan te bring.
Dit voorspel niks goed vir komende tussenverkiesings en die nasionale verkiesing in 2024 nie, as die ANC, soos verwag word, mag gaan moet afstaan aan ander partye en koalisies.
Ek vra na aanleiding hiervan aan prof. André Duvenhage wat ons van die ANC kan verwag as hulle moet mag oorgee.

Fines4U.png
bottom of page