Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Profiel van 'n profielskrywer

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

5 Januarie 2022

Murray la Vita is 'n gevierde en veelbekroonde rubriek- en profielskrywer en skrywer van boeke. Die internet is vol van honderde onderhoude wat hy al gedoen het, maar daar is baie min van homself bekend. Nuuspod het besluit om 'n profiel van die profielskrywer te doen. Een van die inspirerendste onderhoude wat ek al gedoen het. Kyk asseblief daarna.

Fines4U.png