Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Pasop om haatspraak te kriminaliseer

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

26 April 2022

Die Wetsontwerp op die Voorkoming van Haatmisdade en Haatspraak dien tans voor die parlement. Die regsgeleerde, Dr. Llewelyn Curlewis, meen ons moet versigtig wees om haatspraak te kriminaliseer.

Fines4U.png