Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Ons moet instellings bou

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

8 Junie 2021

"'n President of 'n regering definieer nie 'n land en sy mense nie." Met die woorde wil Leon Wessels mense oortuig om nie moed te verloor nie ten spyte daarvan dat dit soms baie sleg gaan in Suid-Afrika. Luister na die gesprek, man. Leon gee wyse raad oor hoe 'n mens bo dit kan uitleef wat verkeerd gaan. Jy hoef nie in sak en as te sit nie, jy kan konstruktief werk om dinge te verander

Fines4U.png