top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Ons mag vir onsself opstaan!

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

29 Augustus 2021

Noem die naam van Devon Hofmeyr, en jy kry uiteenlopende reaksie. Sommige getroue ondersteuners van Nuuspod sê die jong aktivis is nie nuus nie. Maar net op Facebook is daar meer as 30 000 mense wat hieroor sal verskil.
Getrou aan Nuuspod se aard, waar almal 'n storie het, het ek besluit om self uit te vind wie en wat Devon Hofmeyr is, en watter invloed sy pa op sy oortuigings het.

Fines4U.png
bottom of page