top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Ons is moeg vir die DA in Tshwane, sĂȘ ontevrede groep

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

24 Augustus 2022

Corrie Snyman van die NWM vertel aan Nuuspod hoe hulle sukkel om watersuiweringsaanlegte in Pretoria te laat herstel onder die koalisiemetro in Tshwane. Die groep het 'n ope brief aan die DA hieroor geskryf. Nuuspod sal kommentaar van die DA en koalisivennote bywerk.

Fines4U.png
bottom of page