Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Ons het 29 uur aanmekaar gestap ten bate van liefdadigheid

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Teresa Coetzee

23 September 2021

Leilani Kuter van Yellow for Survivors het 'n epiese 29 uur staptog saam met Jaxxi Olivier ten bate van liefdadigheid aangepak. Teresa het met haar gesels om te hoor wat hulle besiel het. Besoek hulle webwerf hierso: https://www.yellowforsurvivors.co.za/

Fines4U.png