top of page
NOU gaan die ANC vuil baklei
Izak du Plessis
3 Januarie 2022
Wat kan ons 2022 verwag van 'n ANC wat minder as 50% steun van die kiesers kry? Dis die vraag wat ek aan prof. André Duvenhage stel. Die antwoord is allermins gerusstellend. Maar wees nie bevrees nie, Nuuspod sal die vraag ook aan ander politieke ontleders stel in die volgende week of twee, sodat ons 'n breër prentjie kan kry van wat vir ons in 2022 wag.
bottom of page