Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Nederlandse Grand Prix: Het Red Bull verneuk?

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
MW Welman

7 September 2022

Na die afgelope naweek se Nederlandse Grand Prix, het wilde bewerings dat Red Bull met Alpha Tauri gekonkel het om Max Verstappen te bevoordeel die rondte gedoen. Ons kyk hierna en gee ons mening of daar enige waarheid in steek.

Ons kyk ook na die nuutste verwikkelinge en intriges agter die skerms, en ook na watter bestuurders by watter span gaan opeindig in Formule 1 se Silly Season.

Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions.

Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za

Fines4U.png