Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Moord by Clover

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

21 Februarie 2022

Terence Tegg, verbonde aan private veiligheidsmaatskappy, is tydens die Clover-staking deur betogers doodgemaak.

Tegg is vermoedelik deur stakende werkers oorval en onder meer gestenig toe hy twee kollegas te hulp gesnel het.

Foto’s en beeldmateriaal van ’n groep van minstens 11 mense, gewapen met klippe en takke, wat ’n veiligheidsbeampte aanrand en bewegingloos agterlaat, sowel as beeldmateriaal van ’n bebloede, lewelose liggaam, is tot oorsee versprei, waar Tegg bekend was in spesialisveiligheidskringe. Hier is die video van Tegg se dood. Nuuspod plaas dit om mense bewus te maak van sy sinnelose dood aan die hand van misdadigers wat onder die vaandel van 'n staking maak en breek soos hulle goed dink.

Fines4U.png