Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Moenie drognuus teen die DA inspan nie

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

19 September 2021

Die verkiesing kom nader en ek sien die groot gewere, op en van die slagveld af, word uitgehaal om die DA mee te peper. Die DA is hier te kort en daar te lank, kla Suid-Afrikaners asof hulle die voorreg het om aan te sit vir ‘n buffet van beskikbare politieke partye om die land te regeer. Lees verder...

Fines4U.png