top of page
Mauritius se grense maak weer oop en die 100km fietstoer vind hierdie jaar weer plaas

Teresa Coetzee
22 September 2021
Teresa gesels met Christian Dejardins oor die Mauritius 100km fietstoer wat hierdie jaar wees plaasvind nadat Mauritius besluit het om sy grense weer oop te stel op 1 Oktober. Kliek hier vir meer inligting: https://www.facebook.com/MRUCycleTour
bottom of page