top of page
Magtige Max storm voort
MW Welman
31 Augustus 2022
Max Verstappen en Red Bull het die afgelope naweek se Formule 1 Grand Prix in België totaal oorheers, en Nuuspod vra die vraag of Max die toneel gaan oorheers soos Lewis Hamilton die afgelope paar jaar gedoen het. Ons kyk bietjie na alles wat die naweek gebeur het, en bespiegel oor die bestuurdersmark en wie by watter spanne gaan opeindig.
Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions.
Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za
bottom of page