Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Koalisies is die toekoms

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

15 Junie 2021

Hier is my gesprek met Pieter Mulder oor koalisies. Hier teen die einde het ons ooreengekom dat vroue dalk in beheer moet wees van die soort goed, aangesien Marlene Vermaak Van Staden as burgemeester daar in die Bosveld heelwat beter doen as wat haar manlike eweknieë in ander dele van die land gedoen het. Geniet die gesprek

Fines4U.png