top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Kaptein Brandt het die kettings van inperking gebreek

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

27 Julie 2021

Izak praat met Sakkie van Rooyen van Kaptein Brandt faam. Hy vertel hoe hulle besigheid gegroei het na die inperking verlede jaar omdat hy besluit het dit gaan hom nie onderkry nie.

Die gesprek behoort 'n inspirasie te wees vir elkeen wat wonder of 'n mens 'n nuwe lewe uit bykans onmoontlike omstandighede kan skep.

Fines4U.png
bottom of page