top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Kabinetskuiwe: Cyril speel takties briljant

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

6 Augustus 2021

Sommige gefrustreerde Suid-Afrikaners beskuldig president Cyril Ramaphosa van lamsakkigheid na gisteraand se kabinetskuiwe. Volgens hulle is Ramaphosa se aanstellings 'n bewys daarvan dat hy die ANC bo die land se belange dra. Prof Dirk Kotzé sê egter gisteraand se skuiwe is net nog 'n bewys dat Ramaphosa 'n baie slim taktiese spel speel om sy houvas as president te verstewig.

Fines4U.png
bottom of page