top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Jaco Roodt gesels oor die eerste toets tussen die Springbokke en Wallis, Wimbledon en 'n bietjie F1

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Jaco Roodt

3 Julie 2022

Jaco Roodt kyk na die nuutste sporthoogtepunte in Nuuspod se nuwe sportprogram, Die Sport Bank. Hy het die eerste toets tussen die Springbokke en Wallis bygewoon, en vertel meer van sy hoendervleiservaring by die eerste groot sportbyeenkoms met 'n vol skare na amper twee jaar. Hy vertel ook bietjie van die geskiedenis van Wimbledon, en kyk na die wegspringrooster vir vanjaar se Britse Formule Een Grand Prix

Fines4U.png
bottom of page