top of page
Ivermektien het nog niemand doodgemaak nie`
Izak du Plessis
21 September 2021
Izak gesels met prof. Colleen Aldous, 'n gesondheidsorgwetenskaplike aan die Universiteit van Kwazulu Natal. Nuuspod het al baie oor Ivermektien gepraat vanuit byna elke hoek. Maar prof. Aldous, 'n navorser aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, is oortuig daarvan dat Ivermektien met vrug in die stryd teen Covid19 ingespan kan word. Dis nie 'n wondermiddel nie, sê sy, maar geen medisyne is nie.
bottom of page