top of page
Ivermektien: Laat ons dit kontroleer, pleit dokters I
Izak du Plessis
13 Januarie 2021
Al hoe meer Suid-Afrikaanse dokters vra dat hulle die toediening van Ivermektien kontroleer voordat iemand iets oorkom. Derduisende Suid-Afrikaners oorval tans koöperasies en veeartse vir die middel omdat dit glo help om Covid19 te voorkom en genees.
bottom of page