Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Hoofnuus word 'n nuus en aktualiteitsprogram

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

12 Maart 2022

Hoofnuus gaan 'n volledige nuus en aktualiteitsprogram word wat daagliks tussen 6 en 8 in die oggend uitgesaai word. Vanaf 1 April gaan Nuuspod met Hoofnuus die gaping vul van ander Afrikaanse nuusprogramme wat drasties verkort is.

Fines4U.png