Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Help! My geldsake is beroerd

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

12 Julie 2021

In die eerste aflewering van die nuwe Nuuspod Geldsake segment, gesels Izak en Corné Welman oor die impak van die COVID-19 pandemie op mense se finansies. Besighede het toegemaak, duisende mense het hulle werk verloor en daar is nie rerig enige vooruitsigte dat dinge gou gaan verbeter nie. In hierdie ongewone tye moet moeilike finansiële keuses gemaak word, wat langtermyn gevolge kan hê. Corné gesels oor wat jou opsies is en hoe om te werk te gaan om dit te implementeer

Fines4U.png