top of page
Elzabeth vd Bijl: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis
Izak du Plessis
24 Oktober 2021
Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Elzabeth van der Bijl is die trotse stigter en eienaar van Fynbos SA, 'n aanlyn klerewinkel wat nou ook onlangs hulle eerste boetiek oopgemaak het.
bottom of page