Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Ek het my werk verloor: Wat nou van my pensioen?

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

17 September 2021

Ons begin 'n nuwe reeks op Nuuspod se gereelde Geldsake rubriek, waarin ons fokus op aftrede. Hierdie week gesels Izak en Corné Welman oor wat jy moet doen met jou pensioen as jy jou werk verloor het.

Fines4U.png