Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Die rerige Boereverneukers van Jo'burg Seisoen 1, Episode 2.

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

9 Oktober 2021

As gevolg van my betrokkenheid by Boereverneukers, die televisiereeks, kom meld talle mense hulle hartseer verliese by my aan wat hulle aan die hand van iemand anders opgedoen het. In hierdie episode vertel 'n groepie sakemanne van die Oos-Rand hoe 'n goeie vriend en sakevennoot hulle na bewering ingedoen het sodat hulle elkeen 'n miljoen Rand verloor het. John Hart, die persoon onder bespreking in die episode het ingestem om later met Nuuspod te praat om sy kant van die saak te stel.

Fines4U.png