top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Die ateïs met Jesus in haar hart

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

21 Februarie 2022

Tersia du Plessis het 'n droom dat openbare skole meer inklusief oor godsdiens moet wees. Sy wil nie hê godsdiens moet uit skole verwyder word nie, dit moet eerder uitgebrei word na ander godsdienste ook. Rapport het gister haar storie vertel. Nuuspod het besluit om ook met haar te praat. Wat 'n lekker gesprek was dit nie.

Fines4U.png
bottom of page