Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Baie hoop vir SA, min vir die staat

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

6 Julie 2021

Nuuspod praat met die hoof van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, oor hoe hy die huidige stand van Suid-Afrikaanse politiek beskou. Ons praat oor selfsorg, federasies, vervalle infrastruktuur, gevalle staat en wat hy verwag in die munisipale verkiesings in Oktober gaan gebeur

Fines4U.png