top of page
ANC in die knyp, maar Cyril sterker as ooit
Izak du Plessis
1 September 2021
Die ANC het in ‘n dramatiese ommeswaai besluit om sy lot in die hande van die Konstitusionele Hof te plaas, in plaas van om ‘n aansoek voor die kieshof te bring dat die verkiesingskommissie sy registrasieproses van kandidate vir die komende verkiesing moet heropen. Ons hoor by Dr. Piet Croucamp wat hy dink die redes hiervoor is.
bottom of page