top of page
Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Alita du Plessis: Entrepreneur van die Jaar 2021 Finalis

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Izak du Plessis

25 Oktober 2021

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Alita du Plessis het Purple Carrot begin om te voorsien in die vraag na juweliersware wat nie allergiese reaksies veroorsaak nie, en voorsien vandag 'n reeks hoƫ gehalte juweliersware van vlekvrye staal spesifiek hiervoor.

Fines4U.png
bottom of page