Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

Aanhouer wen!

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Teresa Coetzee

19 Mei 2021

Yolande het onlangs die 36ONE MTB Challenge gewen. Dis 'n monster van 'n fietsren waarin jy slegs 36.1 uur het om 361 km deur die moordende Karoo af te lê. Yolande het dit in 'n rekordtyd van 15:11:22 afgelê. Sy vertel aan Teresa Coetzee watter uitdagings en terugslae sy moes oorwin om hierdie prestasie te kon behaal.

Fines4U.png