Thumbnail ex Caxton disclaimer.png

"My lewe na my ongeluk"

02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
02 Kyk Small.png
Teresa Coetzee

8 Maart 2022

Eric Schipper is die eienaar van die bekende Van Gaalen Kaasmakerij naby Hartbeespoortdam. Hy is 'n bekende in fietsrykringe, en sy ongeluk waarin hy verlam is, was 'n groot skok vir almal. In hierdie aangrypende video, hoor ons hoe sy lewe verander het na die ongeluk, en waarmee hy homself deesdae besig hou.

Fines4U.png